Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van ‘n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy l strate aan en bou __dorpe wat vinnig tot stede groei.
What’s in the box
19 Seshoekige terreinteels, 95 Grondstofkaarte, 25 Ontwikkelingskaarte, 4 Boukostekaarte, 2 Besonderse kaarte, Speelstukke in 4 kleure (16 Stede, 20 Dorpe, 60 Strate), 1 Rower, 18 Getalskyfies, 2 Dobbelstone, 2 Kaarthouers, Spelreels

02 Jan 2020 –
Anje –
Marianna –
Stefan –
Antoinette –
17 May 2020 –
Tania –
MULLER –
Jolande –
Estelle –